As die woestyn die nuwe oase word

As die woestyn die nuwe oase word

Prediker: Stephan Joubert ( stephanj )
Beskrywing:
Woestyne word gesien as godverlate plekke. Satan en sy hordes bly gewoonlik daar. Soms is daar ook heilige mense, soos Moses en Elia. Nou ook in Lukas 3-4: Johannes die Doper en Jesus. Wanneer heiliges in die woestyn opdaag, verander dit in oases.
In die woestyn konfronteer twee werklikhede mekaar - die godlose bestel van die Opposisie waar selfsug, eie belange en mag die dwelms is. In die woestyn word die naaktheid van sulke  eindelose smag na mag, “stuff”, selfbeheptheid en “consumerism” aan die kaak gestel wanneer die bose Toetsbeampte by Jesus opdaag met drie toetse. Jesus se pad verskuif ons fokus vanaf sukses en “significance” na “service” Dit laat die glansligte verdof en die nimmereindigende put van behoeftes leeg dreineer. Dit verplaas my voete lewewaarts en kruiswaarts saam met Jesus.

Lukas 4
Datum: 04/03/2012 - 08:30

Aanhegsels

Mp3:

You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.