God on Twitter

God on Twitter

Prediker: Stephan Joubert ( stephanj )
Beskrywing:
God is relasioneel - Hy wil hoorbaar en verstaanbaar wees. Hy gebruik nog altyd media.
Kyk na sy kreatiwiteit in Deuteronomium 6: "Skryf die Woord op julle hande, deurkosyne. Praat daaroor." Dit gaan daaroor om dit in die regte lewe vinnig te kry - verstaanbaar, vining, effektief.
In die tyd waarin ons leef, skep digitale media nuwe werklikhede.
Hoe beleef ons, en hoe gebruik God hierdie wêreld?

As deel van die aanddiens kyk ons na verskeie verhoudings in ons lewens deur die drama, Villa DivRonJa.
Datum: 08/07/2012 - 08:30

Aanhegsels

Mp3:

You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.