Beskrywing: In enige verhouding is daar seisoene - onder meer tye van vrede en tye van struweling. In Handelinge 15 lees ons van konflik tussen Paulus en Barnabas.
Ons sien ook dat verhoudings meestal baie 'tough' is en baie kan deurmaak.
Aan die hand van Jakobus 3:14-4:2 (Msg) kyk ons na voorbeelde van seisoene in verhoudings.
As deel van die aanddiens kyk ons na verskeie verhoudings in ons lewens deur die drama, Villa DivRonJa.