| Dins | ||
|---|---|---|
Start: 21/10/2008 00:00
Ons jaarlikse Kersmark in die vorm van 'n Arts en Crafts Expo skop af op 21 Oktober en duur tot 1 November 2008. Die fondse wat deur hierdie projek ingesamel word, word vir die finansiering van verskeie welwillendheidsaksies van die gemeente in ons gemeenskap en verwante projekte aangewend. Kontak Karin Arter vir meer inligting oor die Expo by karins@embarkfound.co.za | ||