Mosaïek stel 'n bedieningsverslag jaarliks saam, waarin daar gereflekteer word op die voorafgaande jaar, en ’n paar oogmerke uiteengesit word vir daaropvolgende jaar. Elke bediening vertel wat sy jaar ingehou het, en brei uit oor die respektiewe die hoogte- en laagtepunte.
Laai gerus die dokument in PDF-formaat af:
2013
2012
2011