Antioch (Jong Volwassenes)

Antioch

Antioch is Mosaïek se bediening vir Jongvolwassenes. 'n Tuiste waar jongwerkendes en studente saam kuier en journey rondom die uitdagings wat jongvolwassenes in Johannesburg in die gesig staar.

Sien gerus ons Facebook-page https://www.facebook.com/antiochnet

 

Roelof Nel, die bedieningsleier van Antioch, kan gekontak word by 011-268-4785 of roelofn@mosaiek.com

X
Loading