Groepslewe

Kleingroepe

Kleingroepe

Kleingroepe bestaan uit mense wat bymekaar wil wees om saam te groei in die 3 bewegings (na God, na mekaar en na die wêreld)

Watter beweging het jou groep nodig om aan blootgestel te word?

Julle word uitgenooi om deel te neem aan die volgende geleenthede:

Verhouding met God:

  • Woon saam ’n retreat by Origins by
  • Woon as groep die Klipkerk byeenkomste by
  • Bou elemente van ’n luistergroep in jou groepbyeenkomste in
  • Woon as groep 'n Formatio kursus 

Verhouding met ander:

  • Maak dialoog deel van julle groepskultuur
  • Luister na mekaar se stories en neem dit op video op, of skryf dit neer. Plaas dit op die webblad
  • Eet en kuier meer saam

Verhouding met die wêreld

  • Besluit op ’n gee-jouself-projek en skep ruimte sodat elkeen volgens hulle gawes kan gee
  • Gaan as groep saam op ’n Mosaïek Pilgrimage
  • Wanneer jy dink en wonder of die Here jou groep in ’n sekere situasie wil gebruik, vat ’n kans en doen dit
X
Loading