Dit bevat ondermeer dienste soos siekesorg, pastorale berading, voorbidding, gebedsversoeke, ens.
Die leier van Pastorale Sorg is Otto Pretorius. Kontak gerus vir Otto by pastoraal@mosaiek.com of 011 215 7207.