Onderwerp “Mosaiek Galery”

Mosaiek Galery

Welkom by die Mosaïek Galery

Die Mosaïek Galery is ons eie kunsgalery in die spasie van die Teatro se ingangsportaal. Reg deur die jaar is hier verskeie kunsuitstallings te sien. Daar is gereëld werke van ons Visual Poets-span te sien, en ons was reeds in 2011 bevoorreg om werke van Almero Oosthuizen en Ina Pfeiffer (as ons Paasfeeskunstenaar) uit te stal. In 2012 het ons vir Mariaan en Hanlie Kotzé verwelkom as Paasfesskunstenaars.

Hou gerus die spasie dop vir nuus oor toekomstige uitstallings by die Mosaïek Galery.

Vir enige navrae kontak gerus die kurator, Stef van Deventer by stefv@mosaiek.com of 011 268 4733.

Mosaïek Galery bied aan 'FEEL Collection' deur Felix Smit

FEEL Collection deur Felix Smit




Die Mosaïek Galery verwelkom die fotograaf Felix Smit met sy jongste uitstalling. Die FEEL Collection, wat gedoen is vir die Freedom Recovery Centre in Nigel, is vir die hele Augustus in die galery te sien.

Vir meer inligting, kontak vir Felix by felix.smit@gmail.com.

Ina Pfeiffer – “Paasfest exibition”

10/04/2011 09:00
10/05/2011 00:00

Ina Pfeiffer – “Paasfest exibition”

We are proud to host Ina Pfeiffer as our “Paasfest” artist for 2011

Ina is well known for her work published in the “LEEF” magazine and West Coast Escape. She also worked with established publishers like JP van der Walt doing inspirational illustrations that capture the heart and essence of any story.

Mosaiek Galery - Almero Oosthuizen

06/03/2011 09:00
06/04/2011 14:00

 

Almero Oosthuizen - A Visual Journey of South Africa: Our heritage, our pride

 

X
Loading