Formatio - Module Registrasievorm

Maak van hierdie dokument gebruik om vir Formatio-modules te registreer.

Kies die module/s waarvoor jy sal wil registreer. MAAK ASB. SEKER DAT JY NIE TWEE MODULES KIES WAT OORVLEUEL NIE.

Meld asb jou voorletters.

Meld asb jou noemnaam.

Meld asb jou van.

Meld asb jou ID-nommer.

Meld asb jou posadres met poskode.

Meld asb jou selfoonnommer.

Meld asb 'n ander nommer waarop jy ook bereik kan word (indien beskikbaar).

Meld asb 'n faksnommer waarop jy bereik kan word.

Meld asb jou e-posadres.

Ek onderneem om die koste van die module te betaal deur van die genoemde metode gebruik te maak. (Bankbesonderhede: Mosaïek, ABSA, Cresta (632005), Reknr. 01009131686, Kode vir verwysing sal voorsien word.

'n Beperkte aantal subsidies is beskikbaar, sou die registrasiegelde nie bekostig kon word nie. Indien jy hierdie opsie kies, moet dié vorm asb. gepaard gaan met 'n skriftelike versoek, wat aan Charmaine Austen-Dreyer gestuur moet word by academi@mosaiek.com.

Artikels

X
Loading