Mosaïek tree in Oktober as gasheer op vir die Willow Creek Global Leadership Summit. Hierdie twee dag konferensie, wat deur middel van videocast plaasvind, beywer homself om leiers te ontwikkel en te inspireer.
Om te registreer, stuur gerus 'n epos aan ontvangs@mosaiek.com
Om as medewerker te dien by die geleentheid kontak gerus vir Magda Botha magdab@mosaiek.com.
Jou gawes, jou talente – ja jou uniekheid kan 'n groot rol speel in mense se lewens. By die Inspirerende Kunste wil ons jou begelei in jou journey om daardie spesifieke plek te vind. In Februarie hou ons ons eerste Artist Showcase waar ons kunstenaars in die wye speltrum van die kunste wil ontmoet.
Bring vir ons jou 90 sekonde video op 'n CD of DVD – ons sien uit om jou met jou Showcase inskrywing te beleef! Inskrywings open 12 Januarie en sluit 05 Februarie. Navrae kan gerig word aan artistshowcase@mosaiek.com
WorshipCentral with Tim Hughes - writer of Happy Day, Holding Nothing Back, Here I Am To Worship etc. - is hosting a worship gathering at New Life Church (1 Grosvenor Road, Bryanston). Tickets available at itickets.
(Use discount code: Mosaiek)