Art’Sync is ‘n half-uur byeenkoms op die eerste Dinsdag van elke maand waar ons saam in ons journey as kunstenaars op reis is met God, mekaar en die wêreld. Die Inspirerende Kunste by Mosaïek het hierdie nuwe konneksie-geleentheid begin vir al ons verskeie kunste-spanne om op ‘n meer gereelde basis saam te kuier, connect, celebrate, groei, devotion, visioneer en kreatief te verkeer.
Donderdagoggend, 1 September om 09:30 het Braam en Petru Bredenkamp 'n dogtertjie verwelkom. Teen 2.73kg het Delinda Alet haar opwagting in die lewe van ons Kommunikasiegids en sy kunstenaar-vrou s'n kom maak. Ons kan nie wag om te sien wat met hierdie bondeltjie potensiaal gebeur nie. Baie geluk!
Art’Sync is ‘n half-uur byeenkoms op die eerste Dinsdag van elke maand waar ons saam in ons journey as kunstenaars op reis is met God, mekaar en die wêreld. Inspirerende Kunste by Mosaïek begin hierdie nuwe konneksie-geleentheid vir al ons verskeie kunste-spanne om op ‘n meer gereelde basis saam te kuier, connect, celebrate, groei, devotion, visioneer en kreatief te verkeer.
Art’Sync is ‘n half-uur byeenkoms op die eerste Dinsdag van elke maand waar ons saam in ons journey as kunstenaars op reis is met God, mekaar en die wêreld. Inspirerende Kunste by Mosaïek begin hierdie nuwe konneksie-geleentheid vir al ons verskeie kunste-spanne om op ‘n meer gereelde basis saam te kuier, connect, celebrate, groei, devotion, visioneer en kreatief te verkeer.
May 17, 2011
To Whom it May Inspire,
I, like many of you artists out there, constantly shift between two states. The first (and far more preferable of the two) is white-hot, "in the zone" seat-of-the-pants, firing on all cylinders creative mode. This is when you lay your pen down and the ideas pour out like wine from a royal chalice! This happens about 3% of the time.
"Wat ‘n wonderlike voorreg om so bymekaar te kan kom en oefeninge te doen, geestesoefeninge ... wat ‘n voorreg om te kan aanbid en tussen ander mense te kom, te kan sien, te kan agterkom, te kan voel wat dit beteken om te aanbid, die Skrif in jou in te werk, te peins, te mediteer, te dink. Wat ‘n voorreg. Ons sê baie, baie dankie vir die inspirerende kunste span wat ons week vir week vat en voorberei, en die heel week sit en dink oor hoe hulle ons kan help om te oefen as ons bymekaar kom." - Johan Geyser (26 Junie 2011)
Mosaïek het die voorreg gehad om vir ‘n groep van 10 kunstenaars van Woodmen Valley Chapel in Colorado Springs die geleentheid te skep om Suid Afrika, meeste van hulle vir die eerste keer, te kom besoek. Hulle besoek het deel gevorm van een van die eerste internasionale projekte van die nuut gestigte NGO, Awakening Artists onder leiding van Cindy West. Cindy is die direkteur van Worship Kunste by Woodmen Valley Chapel en sy het saam met Mosaïek, vir nege transformerende dae die span begelei om stories uit Afrika te ontdek en uit te beeld deur middel van kreatiewe fotografie, video, skilderkuns, sketse en die geskrewe woord. Cindy West, self ‘n kunstenaar, skrywer, regisseur, vervaardiger en kunste-bedieningsleier, het op Dinsdag 8 Maart in Mosaïek se Viaticus gebou haar hart kom deel oor die droom....’Awakening the artist within’.
Ina Pfeiffer – “Paasfest exibition”
We are proud to host Ina Pfeiffer as our “Paasfest” artist for 2011
Ina is well known for her work published in the “LEEF” magazine and West Coast Escape. She also worked with established publishers like JP van der Walt doing inspirational illustrations that capture the heart and essence of any story.