Almero Oosthuizen - A Visual Journey of South Africa: Our heritage, our pride
Ons internasionale gaste wat ons besoek tydens Mosaïek Conversations 2010 gesels tydens hierdie byeenkomste en hoop om 'n eksperimentele wyse die antieke monastiese praktyk van Lectio Divina te verken.
You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.
Juliet Benner, een van die sprekers by Mosaïek Conversations 2010, bied 'n spesiale interaktiewe sessie met die kunstespanne van die gemeente (Tegnies, Visueel, Produksie, Musiek, Sang, Blyspel, Dans ens) aan. Sy beskryf die sessie as volg:
'n Baie geseënde Moedersdag word aan al ons ma's toegewens! In ons byeenkomste vandag wil ons ook spesiaal hulle vier!
Ons jaarlikse Kersmark in die vorm van 'n Arts en Crafts Expo skop af op 21 Oktober en duur tot 1 November 2008.
Die fondse wat deur hierdie projek ingesamel word, word vir die finansiering van verskeie welwillendheidsaksies van die gemeente in ons gemeenskap en verwante projekte aangewend.
Kontak Karin Arter vir meer inligting oor die Expo by karins@embarkfound.co.za