| Sat | ||
|---|---|---|
|
Start: 29/08/2009 08:30
End: 29/08/2009 13:00
Hierdie werksessie word aangebeid deur Tony en Cathy Beaumont en kombineer lewenservaring met 'n passie om die oorwinning oor pyn met ander wat self worstel, te deel. Hierdie werksessie oor vergifnis word ook elders aangebied onder die titel: Uprising: Standing up by letting go. Start: 29/08/2009 10:00
End: 29/08/2009 12:00
Ons beplan ‘n uitstappie na die Sterkfontein Grotte (R50) en of Maropeng (R100). Kyk solank hoe lyk jou dagboek en of jy dit wil bywoon en laat weet my deur 'n epos te stuur na 30Somethings@mosaiek.com | ||