Dis 2009. Jy is enkellopend. Jy dink vir jouself, want jy het ‘n verstand. Jy is ‘n Christen, want jy erken en ontdek jou geestelikheid. Jy het emosies. ……….en jy het ‘n liggaam.
Die groep vergader in Chapter 1 van die Genesis gebou, Mosaiek kampus, Fairland, Johannesburg.
Kontakpersoon: Pikkie 011 215 7209 of pikkieh@mosaiek.com
Die ondersteuningsgroep vergader in die Wholeness Sentrum om 7nm. Kontak gerus vir Cornelia Laubscher vir verdere inligting by: cornelia.laubscher@yahoo.com of
Die Kamp
Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is.
Die Kamp
Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is.
Bybelse ete.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel.
Die Kamp
Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is.
Kom spandeer tyd saam met ons op die grootheid van die heelal te besef...
Ons gaan besoek afle by Wits Universiteit se plannetarium (tyd mag dalk verander), indien jy belangstel om saam te kom, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com
Die Kamp
Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is.
duisligTRIBE en Mekuno kuier sondagmiddag by Forest Farm.
Kom gee van jouself en kom kuier saam.
meer inligting, Jaco Viviers by duislig@mosaiek.com
Feminae bied aan: Uit die fontein van God se waarheid, aangebied deur Hanlie Kotze. Kom deel gerus in hierdie besondere aan, gehou in die Mezzanine op 13 Oktober. Vir meer inligting kontak vir Nadine van Wateren 083 406 0054
Spreker en onderwerp sal aangekondig word.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel.
duisligTRIBE en Mekuno kuier saterdag by babahuis
kontak Jaco Viviers vir meer inligting
This is a spiritual journey into the community of Kwaggafontein, a rural village north of Pretoria. Join the leaders and community in being a 'love-presence' in the community where Mosaiek has been working. For more information abouth this Pilgrimage, please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com
Hier is 'n geleentheid om nuwe mense te ontmoet en jou vriendekring bietjie uit te brei. Geen formaliteite nie, net 'n klomp jongmense wat na werk, Cafe Familia bied altyd 'n ligte aandete aan wat heel bekostigbaar is en ons kuier dan lekker saam, drink koffie en connect 'n bietjie.
Indien jy belangstel om te kom, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com sodat ons weet vir hoeveel mense om reg te maak.
Teaching DVD
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel
This is a spiritual journey into the community of Kwaggafontein, a rural village north of Pretoria. Join the leaders and community in being a 'love-presence' in the community where Mosaiek has been working. For more information abouth this Pilgrimage, please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com
Tree planting day! Donate a tree for our Mosaiek community in Kwaggafontein, or come and plant one on 24 October 2009. For more information about any of the above events, contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com
Visual Poets bied 'n gevorderde juwele en krale kursus aan in die Genesis gebou. Vir meer besonderhede kontak vir Tersia Brown by 082 375 7466
This is a spiritual journey into the community of Kwaggafontein, a rural village north of Pretoria. Join the leaders and community in being a 'love-presence' in the community where Mosaiek has been working. For more information abouth this Pilgrimage, please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com
'n Paar geleenthede per jaar, sluit Mez'o (ons hoërskoolbediening) en Planet J (ons kinderbediening) by ons aan tydens ons Oggendbyeenkomste - 'n geleentheid vir hele gesin om saam bymekaar te kom en te groei in hulle reis met die Here.
Het jy al 'n klipkerk diens bygewoon? Dis 'n plek van stilte, oordenking en die nagmaal word ook bedien.
Gaan lees gerus op Mosaiek se webtuiste hoe ryk die Klipkerk aan simboliek is en kom word stil saam met ons...
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
Ons wil elke laaste Donderdagaand van die maand vir omtrent 'n uur in 'n Genesis-lokaal by Mosaiek byeenkom rondom die verskeie temas van Jimi le Roux se "Die Man Kursus". Dit sal 'n lekker informele gesprek wees wat ons in klein groepe sal voer en mekaar ondersteun tot volle manwees in ons tyd. Kyk asseblief na www.jimileroux.com en die inhoud van sy kursus. Ons sal graag wil he dat elkeen inskryf vir die kursus, maar tot tyd en wyl sal ons vir elkeen 'n kopie van die eerste sessie "leen". Enige navrae by Frans van Staden - 0834458512 of Johan Woest 0824519859
Nagmaal - Klipkerk
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel