| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
4
| 5
| 6
Start: 06/10/2009 19:00
End: 06/10/2009 21:00
Die groep vergader in Chapter 1 van die Genesis gebou, Mosaiek kampus, Fairland, Johannesburg. Kontakpersoon: Pikkie 011 215 7209 of pikkieh@mosaiek.com Start: 06/10/2009 19:00
Die ondersteuningsgroep vergader in die Wholeness Sentrum om 7nm. Kontak gerus vir Cornelia Laubscher vir verdere inligting by: cornelia.laubscher@yahoo.com of | 7
| 8
Start: 08/10/2009 08:00
Die Kamp Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. | 9
all day
Die Kamp Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. Start: 09/10/2009 18:45
End: 09/10/2009 21:15
Bybelse ete. | 10
all day
Die Kamp Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. Start: 10/10/2009 10:00
End: 10/10/2009 12:00
Kom spandeer tyd saam met ons op die grootheid van die heelal te besef... Ons gaan besoek afle by Wits Universiteit se plannetarium (tyd mag dalk verander), indien jy belangstel om saam te kom, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com
|