| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
25
Start: 23/10/2009 13:30
End: 25/10/2009 15:00
This is a spiritual journey into the community of Kwaggafontein, a rural village north of Pretoria. Join the leaders and community in being a 'love-presence' in the community where Mosaiek has been working. For more information abouth this Pilgrimage, please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com Start: 25/10/2009 09:30
End: 25/10/2009 10:30
'n Paar geleenthede per jaar, sluit Mez'o (ons hoërskoolbediening) en Planet J (ons kinderbediening) by ons aan tydens ons Oggendbyeenkomste - 'n geleentheid vir hele gesin om saam bymekaar te kom en te groei in hulle reis met die Here. Start: 25/10/2009 17:30
End: 25/10/2009 18:15
Het jy al 'n klipkerk diens bygewoon? Dis 'n plek van stilte, oordenking en die nagmaal word ook bedien. Gaan lees gerus op Mosaiek se webtuiste hoe ryk die Klipkerk aan simboliek is en kom word stil saam met ons... | 26
| 27
Start: 27/10/2009 19:00
End: 27/10/2009 21:00
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
| 28
| 29
Start: 29/10/2009 19:00
End: 29/10/2009 20:00
Ons wil elke laaste Donderdagaand van die maand vir omtrent 'n uur in 'n Genesis-lokaal by Mosaiek byeenkom rondom die verskeie temas van Jimi le Roux se "Die Man Kursus". Dit sal 'n lekker informele gesprek wees wat ons in klein groepe sal voer en mekaar ondersteun tot volle manwees in ons tyd. Kyk asseblief na www.jimileroux.com en die inhoud van sy kursus. Ons sal graag wil he dat elkeen inskryf vir die kursus, maar tot tyd en wyl sal ons vir elkeen 'n kopie van die eerste sessie "leen". Enige navrae by Frans van Staden - 0834458512 of Johan Woest 0824519859 | 30
Start: 30/10/2009 18:45
End: 30/10/2009 21:46
Nagmaal - Klipkerk | 31
Start: 31/10/2009 00:00
End: 31/10/2009 12:00
Missional Dialogue Group: 21st Century Missional Living with guest speaker Andy Matheson from Oasis UK For more information please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com Start: 31/10/2009 16:00
End: 31/10/2009 21:00
As jy al ooit paintball gespeel het, sal jy verstaan waarom ek eerder vir ons 'n laser game reël... geen bloukolle nie!!! Ons gaan hierdie Saterdagmiddag bietjie weer soos kinders rondhardloop en 'n laser game of twee speel. Dis baie veilig en jy kan nie seerkry nie. Daarna kan ons net so wel iets eet by een van die restaurante Bright Water Commons, siende dat ons dan nou reeds daar is. Indien jy wil kom saamspeel, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com |