| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
1
| 2
Start: 02/11/2009 19:00
End: 02/11/2009 21:00
Vir meer inligting, kontak Kinny by 011 215-7207 of op kinnys@mosaiek.com | 3
Start: 03/11/2009 19:00
Ons ondersteuningsgroep vir ouers met moeilke hanteerbare kinders by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is goed op dreef en vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die Genesis gebou. Fassiliteerders Amanda du Toit (Maatskaplike Werker en Psigometris), Zelda Coetsee (Life Coach) en Jacqui Steenkamp (Projekbestuurder) behartig die groep. Kontak Pikkie by 011 215 7209 of op pikkieh@mosaiek.com vir verdere inligting. Almal is welkom by die groep en daar is geen kostes aan verbonde nie. | 4
| 5
| 6
Start: 06/11/2009 11:00
Feminae se jaarlikse kamp word hierdie jaar weer by Agterbergh aangebied. Die tema is "In die tuin van God" aangebied deur Retha McPherson en Marielle de Vos. Vir meer besonderhede kontak Nadine van Wateren by 083 406 0054. Start: 06/11/2009 18:45
End: 06/11/2009 21:45
Spreker en onderwerp sal aangekondig word. | 7
|