| Vry | ||
|---|---|---|
n.v.t.
Start: 06/11/2009 11:00
Feminae se jaarlikse kamp word hierdie jaar weer by Agterbergh aangebied. Die tema is "In die tuin van God" aangebied deur Retha McPherson en Marielle de Vos. Vir meer besonderhede kontak Nadine van Wateren by 083 406 0054. Start: 06/11/2009 18:45
End: 06/11/2009 21:45
Spreker en onderwerp sal aangekondig word. | ||