Events

« Sondag November 08, 2009 »
Son
Start: 08/11/2009 09:30
End: 08/11/2009 20:00

Die tweede en laaste doopgeleentheid van 2009 vind op Sondag, 8 November plaas.

Ons sal jou graag wil vergesel in hierdie besluit as jy dit oorweeg om jouself te laat doop, of meer daaroor wil uitvind. 

 Om te registreer vir die doopgeleentheid is jy welkom om een van twee inligtingsessies by te woon wat op 25 Oktober en 1 November 2009 direk na die oggenddiens in die Teatro se babakamer sal plaasvind. (As jy in die Teatro staan en jy kyk na die verhoog is dit die babakamer agter aan die linkerkant van die Teatro.)

X
Loading