| Sat | ||
|---|---|---|
Bedieningsvoorstel Start: 14/11/2009 18:00
End: 14/11/2009 21:00
Ja nee, ons staan alweer einde van die jaar se kant toe. Ek het die “Liquid Lounge” bespreek sodat ons vir oulaas lekker saam kan kuier met die jong mense van Rosebank Union Church, Kerk Sonder Mure en Moreletta Park. Die koste is R350 per persoon en sluit ‘n 3 ure rit op die Vaalrivier en ‘n spit braai met slaai, groente, ens in. Julle is welkom om nou al die geld oor te plaas na Mosaiek se rekening, die besonderhede is: | ||