| Dins | ||
|---|---|---|
Bedieningsvoorstel Maak pakkies vir Kinderwelsyn Start: 24/11/2009 19:00
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep. Die groep vergader in die Wholeness Sentrum by Mosaiek.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
| ||