| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
24
| 25
| 26
Start: 26/01/2010 19:00
End: 26/01/2010 21:00
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
| 27
| 28
Start: 28/01/2010 19:00
End: 28/01/2010 20:30
Ons wil elke laaste Donderdagaand van die maand vir omtrent 'n uur in 'n Genesis-lokaal by Mosaiek byeenkom rondom die verskeie temas van Jimi le Roux se "Die Man Kursus". | 29
Start: 29/01/2010 18:45
End: 29/01/2010 21:00
Wat verwag jy van 2010? Spreker: Cornea Matthee Kontakpersoon: Christa Beukes 082 929 9342 Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4, Genesisgebou.
| 30
Start: 30/01/2010 00:30
End: 30/01/2010 11:30
'n Opwindende inisiatief deur ons Nuwe Generasie nooi jou uit om deel te vorm van 'n 10-week uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhoudings met hulle met wie jy die lewe diep deel en te groei in jou bewustheid vanjou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wereld te maak. |