Events

« Week of January 31, 2010 »
SonMaanDinsWoensDonVrySat
31
Start: 31/01/2010 17:30

'n Opwindende inisiatief deur ons Nuwe Generasie nooi jou uit om deel te vorm van 'n 10-week uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhoudings met hulle met wie jy die lewe diep deel en te groei in jou bewustheid vanjou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wereld te maak.

1
all day

2

Start: 02/02/2010 19:00
End: 02/02/2010 21:00

Ons ondersteuningsgroep vir ouers by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is goed op dreef en vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die Genesis gebou.  Fassiliteerders Amanda du Toit (Maatskaplike Werker en Psigometris), Zelda Coetsee (Life Coach) en Jacqui Steenkamp (Projekbestuurder) behartig om die beurt die groep.  Kontak Pikkie by 011 215 7209 of op pikkieh@mosaiek.com vir verdere inligting.  Almal is welkom by die groep en daar is geen kostes aan verbonde nie. 

3
all day

'n Opwindende inisiatief deur ons Nuwe Generasie nooi jou uit om deel te vorm van 'n 10-week uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhoudings met hulle met wie jy die lewe diep deel en te groei in jou bewustheid vanjou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wereld te maak.

4

5

Start: 05/02/2010 10:00
n.v.t.
Start: 05/02/2010 18:45
End: 05/02/2010 21:00

Beweging is lewe! -  Kardio-Flex Klasse met Mimi Coetser

Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4 in die Genesisgebou

6
all day

'n Opwindende inisiatief deur ons Nuwe Generasie nooi jou uit om deel te vorm van 'n 10-week uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhoudings met hulle met wie jy die lewe diep deel en te groei in jou bewustheid vanjou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wereld te maak.

Start: 06/02/2010 00:00
End: 06/02/2010 12:30
n.v.t.
Start: 06/02/2010 09:30
End: 06/02/2010 12:00

Opleiding geskied vir die nuwe reeks "Skin" en "Groove"

Start: 06/02/2010 16:30
End: 06/02/2010 21:00

Ons kuier saam voor die nuwe reekse begin en praat saam deur die nuwe kurrikulum

X
Loading