Events

« Sondag March 07, 2010 »
Son

Lydenstyd 2010

Aswoensdag, 17 Februarie 2010

PalmSondag, 28 Maart 2010

Goeie Vrydag, 2 April 2010

OpstandingSondag, 4 April 2010

People Project

Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos.

Start: 06/03/2010 00:00
End: 07/03/2010 00:00
n.v.t.

Die lootsing van Origins 2010 - Ontwikkelingsfonds.

Start: 07/03/2010 00:30
End: 07/03/2010 10:00

Ons doop twee maal per jaar met ons eerstedoopgeleentheid wat sal plaasvind op Sondag, 14 Maart 2010.

 

Ons het 4 inligting sessies waarvan jy net 1 hoef by te woon op Sondag 28 Februarieen 7 Maart 2010, direk na die eerste en twee oggend diens in die Teatro sebabakamer (as jy in die Teatro staan en jy kyk na die verhoog is dit diebabakamer aan die linkerkant van die Teatro). In hierdie inligtingsessie probeer ons om julle bietjie meer in te ligoor die doop, die simboliek daarvan ens en ons beantwoord ook enige vra wat jydalk mag hê. 

 

X
Loading