| Son | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 16/05/2010 08:30
End: 16/05/2010 11:15
Mez'o Familiedag
Ons het geen Mez'o Sondag 16 Mei nie
Ons join ons families in die Teater
Ons sal weer volgende week terug in die Genesis geboue wees en verder Journey met ons reekse: Maze en Flash forward
Sien jou daar!
Mez'o team
| ||