| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
16
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 16/05/2010 08:30
End: 16/05/2010 11:15
Mez'o Familiedag
Ons het geen Mez'o Sondag 16 Mei nie
Ons join ons families in die Teater
Ons sal weer volgende week terug in die Genesis geboue wees en verder Journey met ons reekse: Maze en Flash forward
Sien jou daar!
Mez'o team
| 17
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. | 18
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 18/05/2010 18:30
End: 18/05/2010 20:00
Mez'o Leiers Meeting18:30-20:00 in die Mezzanine Vir meer info Kontak Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776 Kom gee jouselfKom wees jouselfKom ontdek jouselfGroete | 19
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 19/05/2010 19:00
End: 19/05/2010 20:00
'n Belewenis-gerigte byeenkoms, gefasiliteer deur Johan Geyser waar ons, soos die kerk van ouds, saam bid en wag op die Heilige Gees. | 20
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. | 21
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 21/05/2010 10:00
Is jy tans op kraam verlof? Nuwe mammas word genooi om weekliks in n ondersteunings groep bymekaar tekom vir n informele gesprek rondom die vreugdes en sorge wat moederskapmeebring, van brand boudjies, winde, doeke tot baby blues! Die vordering van jou baba kan ook weekliks gemonitor word in terme vangewig, lengte en ander basiese inligting. Ons vroedvrou, beantwoord ook graagenige vrae wat mammas het. Kom geniet ‘n koppie tee en kuier lekker saam elke Vrydag oggend10:00. Kontak gerus vir Corli Balt bydie kerk kantoor vir meer inligting. Start: 21/05/2010 18:45
End: 21/05/2010 21:00
Praise & Worship aand NB! Cornea Bedien die Kinders | 22
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 22/05/2010 08:15
End: 22/05/2010 12:00
'n Interaktiewe leerervaring oor 'n verhouding met ander, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe in community. |