| Son | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 23/05/2010 08:30
End: 23/05/2010 11:15
Mez'o!
Ons hoop jul het die Familiedag saam julle families geniet in die Teater! Ons sien uit om julle weer Sondag te sien.
Die Graad 8-9 praat Sondag oor:Ask God for a Mountain/Adventure Dan skets ons 'n visie van die plek waar ons wil uitkomaan die einde van ons tyd op skool.
Graad 10-12 Praat oor:And...Action Jy het die energie om te LEEF
1ste diens 8:30 - 9:30 of 2de diens 10:15 - 11:15
| ||