Events

« Dinsdag May 25, 2010 »
Dins

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 25/05/2010 19:00
End: 25/05/2010 21:00

Neem asb. kennis dat Cornelia Laubscher siek is. Die ondersteuningsgroep sal dus nie vanaand bymekaar kom nie.

X
Loading