| Vry | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 18/06/2010 10:00
End: 18/06/2010 13:00
Is jy tans op kraam verlof? Nuwe mammas word genooi om weekliks in n ondersteunings groep bymekaar tekom vir n informele gesprek rondom die vreugdes en sorge wat moederskapmeebring, van brand boudjies, winde, doeke tot baby blues! Die vordering van jou baba kan ook weekliks gemonitor word in terme vangewig, lengte en ander basiese inligting. Ons vroedvrou, beantwoord ook graagenige vrae wat mammas het. Start: 18/06/2010 10:00
End: 18/06/2010 13:00
Is jy tans op kraam verlof? Nuwe mammas word genooi om weekliks in n ondersteunings groep bymekaar tekom vir n informele gesprek rondom die vreugdes en sorge wat moederskapmeebring, van brand boudjies, winde, doeke tot baby blues! Die vordering van jou baba kan ook weekliks gemonitor word in terme vangewig, lengte en ander basiese inligting. Ons vroedvrou, beantwoord ook graagenige vrae wat mammas het. Kom geniet ‘n koppie tee en kuier lekker saam elke Vrydag oggend10:00. Kontak gerus vir Corli Balt bydie kerk kantoor vir meer inligting. | ||