Events

« Vrydag September 10, 2010 »
Vry

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 10/09/2010 18:30
End: 10/09/2010 21:00

Mez'o!

Ons nooi julle uit na soulsessions,

Kom kuier saam, connect met leiers, vriende EN die band: OM TE SKRYF besoek ons!!!!

Wanneer: 10 September 2010 Vrydagaand

Waar: Viaticus 102

Tyd: 18:30 - 21:00  

Vir meer inligting, Kontak Miranda op 011 268 4776 0f Mirandaw@mosaiek.com 

Ons sien uit! 

Groete 

Die Mez'o team 

X
Loading