| Vry | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 17/09/2010 09:00
Na die sukses van die eerste Mosaïek Congress wat in September 2009 plaasgevind het, met sprekers soos Ron Martoia, Trevor Hudson, Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert en Willem Nicol; en wegbreeksessies met Rex van Vuuren, Gavin Sklar-Chik en Annemarie Paulin-Campbell, was ons baie opgewonde om reeds aan die volgende gespreksgeleentheid te begin beplan. | ||