| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
3
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 03/10/2010 08:30
End: 03/10/2010 11:15
Hey Mez'oOns Nuwe reeks se naam is VIVID! En die Sondag gaan oor Musiek Ons gaan chat oor...Wat is jou opinies oor musiek? Wat is die rede van musiek? Waarnatoe vat musiek jou? Vir meer info kontak: Miranda op Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776 Sien jou daar!
| 4
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. | 5
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 05/10/2010 19:00
End: 05/10/2010 21:00
Andy Matheson, the International Director of Oasis, recently published a book drawing from lesson he learnt having worked in marginalised communities for the past 30 years. Andy's main point in "In His Image, Understanding & Embracing the Poor" is that all people are made in the image of God and instead of only seeing the poor's problems, needs and sinfulness, proposes that " ... | 6
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 06/10/2010 18:30
End: 06/10/2010 21:00
PT301 Kontemplatiewe Spiritualiteit: Aangebied deur Johan Geyser Datums: 1 September, 8 September, 22 September, 29 September, 6 Oktober, 13 Oktober Sluitingsdatum: 30 Augustus! Kontak Sonja Kloppers by 011 268 4763 of Sonjak@Mosaiek.com | 7
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 07/10/2010 18:30
End: 07/10/2010 21:00
Mekuno vriende,Bring 'n vleisie en iets om te drink en kom kuier saam met ander jong werkendes! Wanneer: 7 Oktober 2010Waar: Mezzanine, MosaiekTyd: 18:30Asb RSVP by Mirandaw@mosaiek.com voor die 6 Oktober! Ons sien uit om julle te ontvang. GroeteMekuno team
| 8
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. | 9
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 09/10/2010 08:15
End: 09/10/2010 12:00
'n Oriënteringsgesprek vir voornemende lidmate en belangstellendes om jou bloot te stel aan 'n verbintenis aan die plaaslike gemeente. Start: 09/10/2010 15:00
End: 09/10/2010 20:00
Hey Mez'oDie art show exhibition is hier, en ons het dit combine met'n fun day ook! So bring jou Musiek, Kuns, Poetry, skryf, Crafts, multimediaen nog meer! Kom worship saam Kom drink slush puppy tot jy nie meer kan nie Kom eet spook asem tot jy nie meer kan loop nie en kom kuier saam! 'n dag vol kreatiwiteit en fun!Jy hoef nie kreatief te wees om die dag te join nie! sooooo nooi jou vriende! Vir meer info... Kontak Miranda op 011 268 4776 ofMirandaw@mosaiek.com!
sien jou daar |