Events

« Woensdag October 13, 2010 »
Woens

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 13/10/2010 18:30
End: 13/10/2010 21:00


PT103 Persoonlikheid, Gawes & Bediening:  Aangebied deur Johan Beukes

PT301 Kontemplatiewe Spiritualiteit:  Aangebied deur Johan Geyser

Datums:  1 September, 8 September, 22 September, 29 September, 6 Oktober, 13 Oktober

Sluitingsdatum:  30 Augustus!

Kontak Sonja Kloppers by 011 268 4763 of Sonjak@Mosaiek.com

X
Loading