| Vry | ||
|---|---|---|
Peace Project 2010 As deel van die Advent-seisoen, pak ons saam met die Missional Expressions-span vir die volgende maand of wat die "Peace Project" aan. Ons nooi jou uit om deel te wees van die projek om spesiale dienendes in ons gemeenskappe op Kersdag te seën, deur 'n boks koekies van R60 te borg, of deur van die voorgestelde organisasies op Kersdag te besoek en hulle te verras met 'n klein geskenk. Jy kan die geskenke op Oukersdag tydens die byeenkoms om 18:00 kom afhaal, om dit dan op kersdag te gaan uitdeel. Peace Project 2010 As deel van die Advent-seisoen, pak ons saam met die Missional Expressions-span vir die volgende maand of wat die "Peace Project" aan. Ons nooi jou uit om deel te wees van die projek om spesiale dienendes in ons gemeenskappe op Kersdag te seën, deur 'n boks koekies van R60 te borg, of deur van die voorgestelde organisasies op Kersdag te besoek en hulle te verras met 'n klein geskenk. Jy kan die geskenke op Oukersdag tydens die byeenkoms om 18:00 kom afhaal, om dit dan op kersdag te gaan uitdeel. n.v.t.
| ||