Kontak gerus vir Nadine van der Wateren by thegoodnewspapers@iburst.co.za of 083 406 0054 om hiervoor te registreer.
Ons verwelkom vandag persone wat 'n verbintenis teenoor die gemeente gemaak het en ons onlange Orienteringskursus bygewoon het.
The Journey
8:30 Meet at Mosaiek’s Klipkerk
8:45 Leave for Zandspruit (Own Transport)
9:00 Visit Emthonjeni Community Centre
13:00 End of day
For more information regarding this Pilgrimage, please contact Vic Maritz on 082 490 5035 or vicBB2000@yebo.co.za
Nagmaal word vandag tydens die Teatro-byeenkomste bedien.
Hiermee 'n herinnering aan ons maandelikse informele saamgesels oor Die Woord, elke laaste Donderdagaand van die maand. DIS NOU KOMENDE DONDERDAGAAND!!!
Plek: Mosaiek gemeente, Fairland – Genesis Hooftstuk 1 lokaal
Tyd: 19:00 - 20:30
Tema: Ons gesels die Donderdag oor die houvas van Pornografie. “Die krag van sonde lê in die geheim daarvan”
Dit is nie noodwendig dat ons self n probleem daarmee het nie, maar ons kan altyd leer om iemand anders te help.
Groot fun, Kuier, Worship en mekaar beter leer ken!
Koste? Net R150!!!!!
Spaar bietjie jou sakgeld, en kom saam!
Jy kan jou kampvorm by Mez'o kry en registrasies sluit 20 Februarie.
Vir meer info... Kontak Miranda op 011 268 4776 of Mirandaw@mosaiek.com

Is jy die leier of fasiliteerder van n groep saam met ander?
Mosaiek CommUnity nooi jou uit na die geleentheid waar jy kan:
* connect met ander kleingroepleiers
* hoe jy ondersteuning in jou rol kan ontvang
* hoor van uitreik-geleenthede vir kleingroepe
* uitvind watter hulpbronne en materiaal tot jou beskikking vir byeenkomste
* toerusting vir jou rol kan ontvang
Die geleentheid word 3 keer aangebied, en jy is welkom om te registreer vir een.
Sondag 27 Feb
9h30 tot 10h15
Kom beleef die Tuinroete saam met Marielle de Vos en Expresso. Kontak gerus vir Nadine van der Wateren by thegoodnewspapers@iburst.co.za of 083 406 0054 om hiervoor te registreer. Kaartjies kos R100 vir volwassenes en R30 vir kinders.
Silver Ring Thing promotes the message of abstinence until marriage centered in a relationship with Jesus Christ through a live event.t.
The Best mix of high-tech sound, lighting, special effects and comedy performance.
Silver Ring Thing is about guys, girls, dating, love, second chances and choices.
Ring and Bible available at the show!
Tydens vandag se dienste vier ons die sakrement van die Doop saam met persone wat besluit om hierdie stap in hulle geloofslewe te neem. Ons nooi belangstellendes om 'n voorafgaande inligtingsessie na 'n Sondagdiens by te woon. Navrae kan gerig word aan Belinda Karstens be 011 268 4703 of belindak@mosaiek.com .
Almero Oosthuizen - A Visual Journey of South Africa: Our heritage, our pride
Almero Oosthuizen - A Visual Journey of South Africa: Our heritage, our pride
Almero Oosthuizen - A Visual Journey of South Africa: Our heritage, our pride
Kontak gerus vir Nadine van der Wateren by thegoodnewspapers@iburst.co.za of 083 406 0054 om hiervoor te registreer.
An engaging dialogue for all artists and ministry leaders to explore the power of creativity and awakening the artist within.
With special guest Cindy West challenging fellow artist to “say yes” to their individual creative callings. We will be exploring the impact and importance of art in communication and ministry and share some learning's on using art in services and other events.
Almero Oosthuizen - A Visual Journey of South Africa: Our heritage, our pride
Ons begin Lydenstyd met die gebruiklike byeenkoms in die Klipkerk om 12:00.
People Project– In lyn met ons passie om 'n verskil te maak in ‘n gebroke wêreld, wil ons hierdie jaar in Lydenstyd, as ’n gemeenskap, honger mense dien. Dit is ’n kans om ons te vereenselwig met persone in uitdagende lewensomstandighede.
I CAN
Missional Expressions invite the Mosaiek congregation to participate in our annual People Project during the season of Lent and Easter. This is the time of year that we identify with the suffering of the world as we identify with the suffering of Christ.