Events

« Donderdag February 24, 2011 »
Don
Start: 24/02/2011 19:00
End: 24/02/2011 20:30

Hiermee 'n herinnering aan ons maandelikse informele saamgesels oor Die Woord, elke laaste Donderdagaand van die maand.  DIS NOU KOMENDE DONDERDAGAAND!!!

Plek:  Mosaiek gemeente, Fairland – Genesis Hooftstuk 1 lokaal

Tyd:  19:00 - 20:30

Tema:  Ons gesels die Donderdag oor die houvas van Pornografie. “Die krag van sonde lê in die geheim daarvan”

Dit is nie noodwendig dat ons self n probleem daarmee het nie, maar ons kan altyd leer om iemand anders te help.

X
Loading