| Don | ||
|---|---|---|
Mosaïek Comm.unity Baie dankie vir jounavraag oor Mosaïek Comm.unity.Ons spiritualiteit – die ‘asem’ vir ons lewe – is ‘n voortdurende ritme van afsondering om by God te wees, ons lewe met ander te deel in gemeenskap, en ons lewe uit te giet vir die droom van God vir ’n nuwe wêreld deur die pyn en smart in ons wêreld aan te spreek. Start: 26/05/2011 19:00
End: 26/05/2011 20:30
Ons wil jou graag herhinder aan ons maadelikse gratis toerustingsessie, elke laaste Donderdagaand van die maand.
Tema: Die fondasie van ons geloof aan die hand van die tabernakel
Spreker: Johan Woest
Datum: 26 Mei 2011
Tyd: 19H00 - 20:30
Plek: Genesis Hoofstuk 1, Mosaiek Gemeente, Danielle straat (af van Davidson straat/ 14de laan), Fairlands | ||