Events

« Dinsdag May 31, 2011 »
Dins

Mosaïek Comm.unity

Baie dankie vir jounavraag oor Mosaïek Comm.unity.Ons spiritualiteit – die ‘asem’ vir ons lewe – is ‘n voortdurende ritme van afsondering om by God te wees, ons lewe met ander te deel in gemeenskap, en ons lewe uit te giet vir die droom van God vir ’n nuwe wêreld deur die pyn en smart in ons wêreld aan te spreek.

Start: 31/05/2011 19:00

Die verliesondersteuningsgroep vergader een maal per maand om ondersteuning te bied aan persone wat deur 'n proses van persoonlike verlies gegaan het, of tans nog gaan.  Die groep word gefassiliteer deur Anneke Bijkersma.  Alle navrae kan gerig word aan Anneke by annneke.bijkersma@gmail.com.

Start: 31/05/2011 19:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

  

Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:

 

X
Loading