Events

« Week of June 5, 2011 »
SonMaanDinsWoensDonVrySat
5
Start: 22/05/2011 09:30
End: 05/06/2011 10:30

Mosaïek Comm.unity

Baie dankie vir jounavraag oor Mosaïek Comm.unity.Ons spiritualiteit – die ‘asem’ vir ons lewe – is ‘n voortdurende ritme van afsondering om by God te wees, ons lewe met ander te deel in gemeenskap, en ons lewe uit te giet vir die droom van God vir ’n nuwe wêreld deur die pyn en smart in ons wêreld aan te spreek.

6
7
8
Start: 08/06/2011 19:00
End: 08/06/2011 20:00

Pinkster-byeenkoms met Johan Geyser in die Teatro.

9
10
Start: 10/06/2011 16:00

 

Formatio bied sy eerste retreat aan van 10-12 Junie 2011 saam met Willem Nicol by Origins met die Tema: Vrygemaak: Die spiritualiteit van Paulus.  

Hierdie is 'n geleentheid waar jy ...

... weer jouself kan vind,

... verder kan reis op jou eie journey,

... net weer kan stil word,

... by God kan uitkom.

11
all day

 

Formatio bied sy eerste retreat aan van 10-12 Junie 2011 saam met Willem Nicol by Origins met die Tema: Vrygemaak: Die spiritualiteit van Paulus.  

Hierdie is 'n geleentheid waar jy ...

... weer jouself kan vind,

... verder kan reis op jou eie journey,

... net weer kan stil word,

... by God kan uitkom.

Start: 11/06/2011 07:30

Jy word hiermee hartlik uitgenooi na Mosaiek se volgende stap! Hier is nog ‘n lekker maklike stappie:

 

WITWATERSRAND/WALTER SISULU BOTANIESE TUINE STAP

Plek: WIitwatersrand/Walter Sisulu Botaniese Tuine, Roodepoort, Johannesburg

Datum: Saterdag, 11 Junie 2011

Tyd: 7:30am vir 8:00am

Kostes p/persoon: R25

RSVP: Woensdag, 8 Junie 2011 (betaal toegang by ingang op dag van stap)

Start: 11/06/2011 09:00
End: 11/06/2011 15:00

It is with great excitement to share a Miss Africa initiative as a benefit to our  Florida Baby House with you -

Riandi Booyens will be hosting a day of connecting, sharing and equipping girls, young ladies and women how to conduct themselves and be more confident within themselves within our society today.

Date:    11 June 2011

X
Loading