Events

Vrydag June 17, 2011
Sondag June 19, 2011
Start: 19/06/2011 08:30
End: 19/06/2011 20:00
Dinsdag June 28, 2011
Start: 28/06/2011 19:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

  

Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:

 

Start: 28/06/2011 19:00

Die verliesondersteuningsgroep vergader een maal per maand om ondersteuning te bied aan persone wat deur 'n proses van persoonlike verlies gegaan het, of tans nog gaan.  Die groep word gefassiliteer deur Anneke Bijkersma.  Alle navrae kan gerig word aan Anneke by annneke.bijkersma@gmail.com

Dinsdag July 05, 2011
Woensdag July 06, 2011
Start: 06/07/2011 19:00

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Saterdag July 09, 2011
Start: 09/07/2011 07:30

Beste Stapper

Jy word hiermee hartlik uitgenooi na Mosaiek se volgende stap!

 

PELINDUNA STAP

Plek:                           Pelinduna Adventures, Broederstroom

Datum:                        Saterdag, 9 Julie 2011

Sondag July 17, 2011
Start: 17/07/2011 18:00
End: 17/07/2011 18:45

in Viaticus 101

30 Somethings wil graag nuwe leiers betrek by hierdie opwindende en groeiende belangegroep. Indien jy betrokke wil raak, wil ons jou graag nooi na 30 Somethings se Leierskapsgesprekke.

Vir enige navrae kontak gerus vir Hennie Maartens by henniejm@mosaiek.com of 011 268 4742.

X
Loading