Depressie en Angs ondersteuningsgroep
Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland).
Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.
Beste Stapper
Jy word hiermee hartlik uitgenooi na Mosaiek se volgende stap!
PELINDUNA STAP
Plek: Pelinduna Adventures, Broederstroom
Datum: Saterdag, 9 Julie 2011
in Viaticus 101
30 Somethings wil graag nuwe leiers betrek by hierdie opwindende en groeiende belangegroep. Indien jy betrokke wil raak, wil ons jou graag nooi na 30 Somethings se Leierskapsgesprekke.
Vir enige navrae kontak gerus vir Hennie Maartens by henniejm@mosaiek.com of 011 268 4742.
YPC with Bouwer Bosch, Deon Meiring, Onbeskaamd, 13thFloor and Manie Botha
Bring your friends, bring your buddies and come experience God, love and being free in way that will blow your mind.
Die Gr 7's word tydens altwee oggend dienste in die teatro afgesonder.
Vir meer inligting kontak gerus vir Joharina Nel by (011) 268 4760 of e-pos joharinan@mosaiek.com
Viaticus 101
Ons wil graag saam gesels oor die leierskap van hierdie belangegroep in die toekoms.
Ons fietsry belangegroep se leier het uitgetree en ons is dus opsoek na ’n nuwe span leiers om hierdie belangegroep vorentoe te lei. Ons wil wegbeweeg van ’n leierskapsstelsel waar al die groep se reelings deur 1 leier behartig word. Ons wil graag ’n span leiers saamstel en vir elke lid van die span geleentheid gee om ’n spesifieke rol of funksie binne die groepsleierskap te vervul.
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
Die verliesondersteuningsgroep vergader een maal per maand om ondersteuning te bied aan persone wat deur 'n proses van persoonlike verlies gegaan het, of tans nog gaan. Die groep word gefassiliteer deur Anneke Bijkersma. Alle navrae kan gerig word aan Anneke by annneke.bijkersma@gmail.com.
Mosaïek kleingroepe kom weekliks bymekaar in huise in die hele groter Johannesburg omgewing. Dit is vir ons belangrik om vir jou (of julle) die gepaste groep te help vind.
Sien asseblief hierby aangeheg ‘n uitnodiging vir jou kleingroep om saam met mekaar en/of ander kleingroepe uit te reik na die Roodepoort Sentrum vir Bejaardes op Saterdag 30 Julie.
Onder "Dokumente" heg ons ook die “behoeftelys” van die Sentrum aan, sou julle graag wil bydra.
Groete Roelita & Sophia
Depressie en Angs ondersteuningsgroep
Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland).
Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.