| Son | ||
|---|---|---|
Start: 17/07/2011 18:00
End: 17/07/2011 18:45
in Viaticus 101 30 Somethings wil graag nuwe leiers betrek by hierdie opwindende en groeiende belangegroep. Indien jy betrokke wil raak, wil ons jou graag nooi na 30 Somethings se Leierskapsgesprekke. Vir enige navrae kontak gerus vir Hennie Maartens by henniejm@mosaiek.com of 011 268 4742. | ||