| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
24
Start: 22/07/2011 13:00
End: 24/07/2011 11:00
Mez'o kamp saam met Gig ministries met Bobby van Jaarsveld en Heinz winkler!
all day
Die Gr 7's word tydens altwee oggend dienste in die teatro afgesonder. Vir meer inligting kontak gerus vir Joharina Nel by (011) 268 4760 of e-pos joharinan@mosaiek.com Start: 24/07/2011 17:45
End: 24/07/2011 18:30
Viaticus 101 Ons wil graag saam gesels oor die leierskap van hierdie belangegroep in die toekoms. Ons fietsry belangegroep se leier het uitgetree en ons is dus opsoek na ’n nuwe span leiers om hierdie belangegroep vorentoe te lei. Ons wil wegbeweeg van ’n leierskapsstelsel waar al die groep se reelings deur 1 leier behartig word. Ons wil graag ’n span leiers saamstel en vir elke lid van die span geleentheid gee om ’n spesifieke rol of funksie binne die groepsleierskap te vervul. | 25
| 26
Start: 26/07/2011 19:00
Die verliesondersteuningsgroep vergader een maal per maand om ondersteuning te bied aan persone wat deur 'n proses van persoonlike verlies gegaan het, of tans nog gaan. Die groep word gefassiliteer deur Anneke Bijkersma. Alle navrae kan gerig word aan Anneke by annneke.bijkersma@gmail.com. Start: 26/07/2011 19:00
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
| 27
| 28
Start: 28/07/2011 19:00
Mosaïek kleingroepe kom weekliks bymekaar in huise in die hele groter Johannesburg omgewing. Dit is vir ons belangrik om vir jou (of julle) die gepaste groep te help vind. | 29
| 30
all day
Onder "Dokumente" heg ons ook die “behoeftelys” van die Sentrum aan, sou julle graag wil bydra. Groete Roelita & Sophia |