Bring julle piekniek mandjies en kom geniet Afrikaans saam met ons en Theuns Jordaan.
Waar: Walter Sisulu (Witwatersrand) Botaniese Tuine in Poortview
086 100 1278
Ontmoet ons by die ingang net na die kaartjies kantoor – kyk vir die 30Something bord
Wanneer: 7 Augustus 2011
KLIPRIVIERSBERG STAP
Plek | Klipriviersberg Natuurreservaat, Mondeor, Johannesburg
Datum | Saterdag, 13 Augustus 2011
Tyd | 7:30am vir 8:00am
Kostes p/persoon | Geen
RSVP | Woensdag, 11 Augustus 2011
Om hiervoor te registreer of vir meer inligting oor die stap (soos vrywaringsvorms, padaanwysings, wat om saam te vat, ens), kontak gerus vir Mariaan van Heerden by stapklub@mosaiek.com.

SIYAFUNDA WORKSHOP
Break away session topics:
1. Managing volunteers
“There is a growing willingness and need amongst individuals to become involved in social causes in a more personal way. The session will explore the practicalities of managing volunteers ensuring their passion and skills are facilitated to contribute to the cause of your organisation”
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
Die verliesondersteuningsgroep vergader een maal per maand om ondersteuning te bied aan persone wat deur 'n proses van persoonlike verlies gegaan het, of tans nog gaan. Die groep word gefassiliteer deur Anneke Bijkersma. Alle navrae kan gerig word aan Anneke by annneke.bijkersma@gmail.com.
nFuse nooi alle jongvolwassenes saam na Forest Farm tehuis vir serebraal-gestremde volwassenes. Ons gaan speletjies speel en met hul kuier. Hierdeur sorg ons dat hul nie eensaam is nie, en ondersteun ook die personeel in hul uitdagende taak. Hierdie uitreik beloof om, soos elke jaar, ‘n roerende ervaring te wees.
Mighty Dads & Lads konferensie vind hierdie jaar op 3 en 4 September 2011 plaas op Alma Mater Akademie, Krugersdorp, se skoolgronde.
Dit is sommer ‘n lekker kuier-en toerustingsgeleentheid vir pa’s en seuns. Almal slaan tent (of karavaan) op die hokkieveld op, ons het die Saterdag twee afsonderlike “speeltye” opsy gesit waartydens ons aktiwiteite beplan sodat pa’s en seuns tyd saam kan spandeer. Sondag is die ma's en sussies baie welkom en dan hou ons sommer as gesinne saam kerk.

Op 4 September is ons baie opgewonde om die bekende Etienne Kok by ons te hê.
Hy besoek Mez’o en praat oor... Vry om te vry!