Events

« Saterdag September 03, 2011 »
Sat
Start: 03/09/2011 10:30

 

nFuse nooi alle jongvolwassenes saam na Forest Farm tehuis vir serebraal-gestremde volwassenes.  Ons gaan speletjies speel en met hul kuier. Hierdeur sorg ons dat hul nie eensaam is nie, en ondersteun ook die personeel in hul uitdagende taak.  Hierdie uitreik beloof om, soos elke jaar, ‘n roerende ervaring te wees.

Start: 03/09/2011

Mighty Dads & Lads konferensie vind hierdie jaar op 3 en 4 September 2011 plaas op Alma Mater Akademie, Krugersdorp, se skoolgronde.

Dit is sommer ‘n lekker kuier-en toerustingsgeleentheid vir pa’s en seuns.  Almal slaan tent (of karavaan) op die hokkieveld op, ons het die Saterdag twee afsonderlike “speeltye” opsy gesit waartydens ons aktiwiteite beplan sodat pa’s en seuns tyd saam kan spandeer. Sondag is die ma's en sussies baie welkom en dan hou ons sommer as gesinne saam kerk.

X
Loading