| Dins | ||
|---|---|---|
|
Start: 06/09/2011 19:00
Art’Sync is ‘n half-uur byeenkoms op die eerste Dinsdag van elke maand waar ons saam in ons journey as kunstenaars op reis is met God, mekaar en die wêreld. Inspirerende Kunste by Mosaïek begin hierdie nuwe konneksie-geleentheid vir al ons verskeie kunste-spanne om op ‘n meer gereelde basis saam te kuier, connect, celebrate, groei, devotion, visioneer en kreatief te verkeer. | ||