Events

« Vrydag September 16, 2011 »
Vry
Start: 16/09/2011 14:00

Wholeness se Verhoudingspan bied die 2de Huweliksretreat van die jaar aan op 16 tot 18 September 2011 by Pure Joy in Kameeldrift.

vir meer inligting kontak Baretta Nel by 011 215 7202/ epos barettan@mosaiek.com

Start: 16/09/2011

Maximus Mannebediening Retreat (onder leiding van Neels vd Bergh)

Tema: Man na die hart van God...

Plek: Origins

Koste: R900 per persoon

Vir enige navrae en registrasie, kontak gerus vir Pieter van der Walt by 082 820 1519.

X
Loading