Events

« Saterdag September 24, 2011 »
Sat
Start: 17/09/2011 08:49
End: 24/09/2011 16:00

Mosambiek Uitreik 17 - 24 September 2011

Mosaiek is nou al meer as 10 jaar in Mosambiek betrokke.  In die Suide van Mosambiek, in die Gaza provinsie is daar baie goeie vordering:  Meer as 20 gemeentes, meer as 1000 lidmate, ‘n paar kerkgeboue, reuse opleidings sentrum en nog baie meer.  Dit is danksy bydraes van die sendelinge, en in besonder bydraes van vrywilligers van ‘n paar SA gemeentes.

Mosaiek se volgende uitreik is van 17 tot 24 September 2011. Word deel van die geseënde aksie. 

Start: 24/09/2011 06:00

Die Mosaiek Fietsrygroep gaan komende Saterdag weer so tussen 15 en 30km ry en vertrek vanaf Riverstone Lodge (Stone Cradle) in Mulderdrift. Daar sal ’n Mosaiek banner sigbaar wees.

Tyd: 6:00 vir 6:30.

Enige navrae, kontak gerus vir Johann Knoetze by johann.knoetze@gmail.com of 071 572 8300.

X
Loading