| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
25
| 26
| 27
Start: 27/09/2011 19:00
Die verliesondersteuningsgroep vergader een maal per maand om ondersteuning te bied aan persone wat deur 'n proses van persoonlike verlies gegaan het, of tans nog gaan. Die groep word gefassiliteer deur Anneke Bijkersma. Alle navrae kan gerig word aan Anneke by annneke.bijkersma@gmail.com. Start: 27/09/2011 19:00
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
| 28
Start: 28/09/2011 08:30
End: 28/09/2011 12:30
Taize is 'n kontemplatiewe gemeenskap in Frankryk waarheen duisende jongmense jaarliks stroom om saam te aanbid. Ons het die voorreg om twee van die Monnike van Taize te verwelkom, broer Emile en broer Kombo. Op 28 September spandeer hulle die oggend saam met ons.
Vir meer inligting kontak Magda Botha: magdab@mosaiek.com / 011 268 4704.
| 29
Start: 29/09/2011 19:00
Deur ons Turbo-kleingroep proses, stig ons totaal nuwe groepe na ‘n 3 weke proses. Die proses, wat by Mosaiek plaasvind, ontdek ons saam hoe ’n lewe in community met ander lyk, en stel ons die belangstellendes aan mekaar voor. Groepe kom organies tot stand – waar jy die geleentheid kry om self te kies saam wie jy in ’n groep wil wees. Dit is dus baie belangrik om elke Donderdagaand by te woon, sodat groepkohesie kan plaasvind. | 30
all day
Deur ons Turbo-kleingroep proses, stig ons totaal nuwe groepe na ‘n 3 weke proses. Die proses, wat by Mosaiek plaasvind, ontdek ons saam hoe ’n lewe in community met ander lyk, en stel ons die belangstellendes aan mekaar voor. Groepe kom organies tot stand – waar jy die geleentheid kry om self te kies saam wie jy in ’n groep wil wees. Dit is dus baie belangrik om elke Donderdagaand by te woon, sodat groepkohesie kan plaasvind. | 1
all day
Deur ons Turbo-kleingroep proses, stig ons totaal nuwe groepe na ‘n 3 weke proses. Die proses, wat by Mosaiek plaasvind, ontdek ons saam hoe ’n lewe in community met ander lyk, en stel ons die belangstellendes aan mekaar voor. Groepe kom organies tot stand – waar jy die geleentheid kry om self te kies saam wie jy in ’n groep wil wees. Dit is dus baie belangrik om elke Donderdagaand by te woon, sodat groepkohesie kan plaasvind. Start: 01/10/2011 06:00
Die Mosaiek Fietsrygroep gaan komende Saterdag weer so tussen 15 en 30km ry en vertrek vanaf Riverstone Lodge (Stone Cradle) in Mulderdrift. Daar sal ’n Mosaiek banner sigbaar wees. Tyd: 6:00 vir 6:30. Enige navrae, kontak gerus vir Johann Knoetze by johann.knoetze@gmail.com of 071 572 8300. Start: 01/10/2011 09:00
nFuse nooi alle jongvolwassenes: Johannesburg Dieretuin het hulp nodig, Kom spandeer ‘n Saterdagoggend in die buitelug terwyl ons voerbakke bou, asook speelgoed vir die groter diere. Ons ontmoet 9:00 by die dieretuin en maak 13:00 klaar. |